42
Installering van aardingskabel (Tekening 1)
1 Voordat u die kunsstof spanningsontlasklamp (
F
) op die aardingsbout (
A
) monteer, moet u eers die kabel (
B
) deur die spanningsontlasklamp
(
F
) trek. Plaas die spanningsontlasklamp (
F
) op ongeveer 10 cm afstand van die oog (
H
) van die aardingskabel (
B
).
2 Plaas die oog (
H
) van die kabel (
B
) oor die aardingsbout (
A
) wat aan die omhulsel vasgemaak is.
3 Plaas vervolgens ‘n getande waster (
C
), seskantmoer (
D
) en weer ‘n getande waster (
E
) op die oog (
H
).
4 Maak die spanningsontlasklamp (
F
) bo-op vas sodat ‘n lus met ‘n deursnee van 5 cm gevorm word.
5 Ten slotte, plaas die sluitmoer (
G
) op die aardingsbout (
A
).
6 Indien die verskeie moere in die korrekte volgorde op die aardingsbout (
A
) geplaas is, kan dit met ‘n nommer 8 oopbeksleutel of ringsleutel
vasgeskroef word. Maak seker dat dit nie te styf vasgeskroef word nie, aangesien dit die spanningsontlastingsklamp kan laat breek. (Die
transparante moer wat by aflewering op die aardingsbout (
A
) geskroef is, word nie langer benodig nie en kan weggegooi word).
Installering van toestel (Tekening 2)
Hierdie toestel moet nooit onder die water gedompel word nie. Installeer steeds buite die swembad. Maak seker dat daar altyd water deur die
eenheid stroom as die lamp brand. Die Blue Lagoon UV-C Ioniseerder mag nooit ná die ph reëlaar op u swembadinstallasie geplaas word nie.
Die ideale plek is naby die pomp en die filter.
1 Bepaal die gewenste posisie om die toestel te installeer.
2 Monteer die eenheid d.m.v. die driedelige koppelings (
I
) in die kring.
3 Monteer die pypklampe (
O
) wat voorsien word op ‘n vaste plek, bevestig die eenheid in die pypklampe en draai die driedelige koppeling (
I
)
vas. Maak seker daar bly voldoende ruimte (+/- 1 meter) oor om die lamp (
K
)/ kwartsglas (
M
) te verwyder vir vervanging en/of instandhouding.
4 Skuif die Blue Lagoon UV-C lamp versigtig in die kwartsglas (
M
). Bevestig die lamp (
K
) in die lamphouer (
L
) en draai die moer (
N
) met die
hand vas op die eenheid.
5 Stel die pomp in werking en kontroleer die sisteem vir vloei en lekkasies. Let daarby op die korrekte posisie van die afdigtingsringe (
P
) sowel
by die aansluitings as by die kwartsglas (
sien tekening 2
).
6 Druk die prop van die UV-C toestel in ‘n muursok met randaarde en voorsien van ‘n aardlekstroombreker. Kontroleer of die lamp brand deur
die transparante dele van die toestel.
7 U skakel die toestel volledig af deur die prop uit die elektriese sok te trek.
8 Maak seker daar is +/- 1 meter vrye ruimte om die lamp (
K
) / kwartsglas (
M
) te verwyder vir vervanging en/of instandhouding. En minimum
30 cm aan die onderkant om die kopereenheid (
U
) te vervang.
Demontering / Instandhouding / Vervanging van koper & lamp
Ontkoppel steeds die kragtoevoer voor instandhouding/demontering van die toestel. Die toestel moet elke 3 maande gereinig word. Wanneer
die algegroei en/of kalklaag toeneem, moet die kwartsglasbuis (M) waarin die lamp sit, skoongemaak word. Die kopereenheid kan deur invloede
van buiteaf vinniger opraak. Kontroleer daarom tydens skoonmaak ook die kopereenheid. Die spesiale Blue Lagoon UV-C lamp en die
kopereenheid moet by normale gebruik na 2 swemseisoene vervang word. Die vlekvryestaal binnewerk kan u met ‘n sagte borsel skoonmaak.
1 Draai die driedelige koppelings (
I
) los en laat die water uit die toestel stroom.
2 Skroef die skroefdeksel (
N
) los en trek dit ‘n entjie omhoog met die lamp. Maak die lamp versigtig los van die lamphouer (
K
). As die lamp los
is trek u die lamp versigtig uit die kwartsglas. Versigtigheid word aanbeveel aangesien dit baie kwesbare onderdele betref.
3 Verwyder versigtig die kwartsglas (
M
) d.m.v. ‘n groot plat skroewedraaier (
sien tekening 3
). Moet dit nooit forseer nie!
4 Maak die kwartsglas skoon met ‘n geskikte skoonmaakmiddel. Ons beveel ‘n skoonmaakmiddel op basis van sitroensuur aan. Gebruik altyd
‘n sagte lap om die glas skoon te maak om krapmerke te voorkom.
5 Wanner u die kwartsglas terugplaas in die houer, maak seker die afdigtingsringe (
P
) is in die korrekte posisie en skuif die uiteinde van die
kwartsglas versigtig in die ontvangsgids (
Q
) (
sien tekening 4
). Moet dit nooit forseer nie!
6 Om die kopereenheid (
U
) (
sien tekening 3
) te vervang, skroef u met ‘n skroewedraaier die beskermkap (
R
) van die aansluitblok (
S
) oop en
maak u die bedrading los van die aansluitblok. U skroef daarna die skroefdeksel (
T
) aan die onderkant van die toestel los. Verwyder versigtig
die kopereenheid d.m.v. ‘n groot plat skroewedraaier (
sien tekening 3
). Moet dit nooit forseer nie! U plaas daarna ‘n nuwe kopereenheid in
die toestel en die bedrading verbind u weer via die aansluitblok (
sien tekening 5
) . Maak seker dat die kleure van die kabels met mekaar
ooreenkom: blou by blou, bruin by bruin. Draai ten slotte die skroefies van die aansluitblok vas. Die beschermkappie van die aansluitblok
plaas u daarna weer terug. Kontroleer of die swart mantel van beide stukke kabel ver genoeg in die verbindingstuk sit en skroef die dekseltjie
vas.
7 By die demontering van ‘n nuwe omhulsel of elektriese gedeelte, lees asb. eers die hoofstuk Installering en Demontering. Die elektriese
gedeelte van die toestel bevind hom in die vertoonkas (
W
) op die toestel. Hierdie vertoonkas is gelym en kan nie oopgemaak word nie. By
vervanging van die elektriese gedeelte, moet die volledige kas losgeskroef word en die bedrading van die toestel losgemaak word (
sien