trum as toestel beskadig is of probleme ontstaan.
5.2. As koneksie na die muurprop beskadig is moet
die toestel vervang word volgens waarborg.
6. Addisionele waarskuwing vir ketels
6.1. Die ketel en die basis (waar van toepassing)
moet nie saam ander tipe ketels gebruik nie.
6.1.2. Die ketel sal automaties afsit as daar nie water
in is nie as gevolg van `n droog kook funksie in die
ketel. Wag ±15minute vir die element om af te koel,
maak vol water en gebruik.
6.1.3.Moenie die ketel oorvol maak nie.
6.1.4. Moet nooit die koord van die ketel verwyder
teryl dit gebruik word nie. Skakel die toestel eers af.
6.1.5. Verseker die deksel is behoorlik toe voor die
ketel aangeskakel word om te verhoed dat warm wa-
ter uitspat wanneer die ketel kook. Moenie die deksel
oopmaak tydens die kookproses.
6.1.6. Die ketel moet afkoel voordat dit weer gekkok
kan word.
6.1.7. Wees versigtig wanneer water uitgegooi word.
6.1.8. Die ketel op op `n plat, stabiele area gebruik
word.
6.1.9. Die water sal vir `n aansienlike tyd warm bly
na dit gekook het en kan brand. Wees versigtig en
hou weg van kinders.
6.1.10. Die ketel liggaam sal baie warm word tydens
gebruik. Om beserings te voorkom hou by die hand-
vatsel vas.
6.1.11. Wees versigtig vir die stoom wat uit die
deksel en tuit kom.
7. Herwinning
7.1 Hierdie elektriese produkte, kabels, batterye,
verpakking en die handleiding moet nie met algemene
huishoudelike afval gemeng word nie. Vir behoorlike
herwinning, neem hierdie produkte na u naaste kan-
toor vir Creative Housewares, waar dit gratis aanvaar
word vir herwinning.
Kontak u plaaslike owerheid of huishoudelike vullisdi-
ens vir nadere besonderhede oor u naaste aangewese
versamelingspunt. Korrekte produkverwydering
bespaar hulpbronne en voorkom negatiewe gevolge
vir menslike gesondheid en die omgewing.
Produk spesifikasies:
Spanning: 230 V ~ 50-60Hz
krag: 2000W
Water Kapasiteit: Minimum 0.6L – Maximum 1.7L
22350D_IM.indd 8
2020/08/07 11:25:51