vloeistowwe bevat wat in hierdie apparaat verhit word,
aangesien dit kan kook.
2.3.15. As die toestel aan die brand slaan, ontkoppel
onmiddelik van die hoofprop en gebruik die deksel om vuur
te smoor of gooi toe met ‘n groot doek. MOET NOOIT WATER
GEBRUIK NIE
2.3.16. Draai die termostaatbeheer na die minimum (MIN)
instelling. Dit beteken nie dat die pan permanent afgeskakel
is nie.
2.4. Diens:
2.4.1. Die toestel moet deur ‘n gekwalifiseerde tegnikus
gediens word.
2.4.2. As die koord beskadig word moet dit deur die diensa
gent of ‘n gekwalifiseerde person vervang word om
brandgevaar te verhoed.
2.4.3. Enige misbruik en mislukking om instruksies te volg
lewer die waarborg nul en van gener waarde.
3. Instruksies vir gebruik.
3.1. Voor gebruik:
3.1.1. Verwyder alle verpakking material voor gebruik
3.1.2. Voor die toestel vir die eerste keer gebruik word maak
alle parte skoon wat met kos in aanraking kom soos
voorgeskryf in skoonmaak artikel.
3.2. Gebruik en sorg:
3.2.1. Rol die kabel heeltemal uit voordat dit ingeprop word.
3.2.2. Maak seker dat die termostaat goed op die toestel pas.
3.2.3. Konnekteer die toestel aan die kragtoevoer.
3.2.4. Draai die temperatuur na die verlangde temperatuur
posisie.
3.2.5. Die krag lig kom aan.
3.2.6. Wag tot die krag lig uitgegaan het wat aandui dat die
toestel ‘n voldoende temperatuur bereik het.
3.2.7. Tydens gebruik sal die krag lig outomaties aan en af
gaan, wat aandui dat die termostaat werk.
3.2.8. As die kos na jou smaak is, verwyder dit uit die toestel
met behulp van ‘n houtspatel of soortgelyke hittebestande
implement. Gebruik geen gereedskap wat die kleefvrye basis
kan beskadig nie.
3.4. Dra handvatsels:
3.4.1. Hierdie toestel het ‘n handvatsel aan die kant van
die liggaam, wat dra na die tafel vergemaklik.
4. Skoonmaak
4.1. Ontkoppel van hoof krag toevoer en laat heeltemal afkoel
voor skoonmaak begin.
4.2. Die keramiek pot kan met warm seep water gewas word.
Dit kan ook geweek word met water binne in maar die pot
mag nie water staan nie.
4.3. Die buitkant kan met ‘n sagte klam doek skoongemaak
word. Moenie in water druk nie.
4.4. Geen oplosmiddels of skuurprodukte mag gebruik
word nie.
4.5. Moenie in water druk of onder lopende water hou nie.
5. Anomalies and herstel
5.1. Neem die toestel na gemagtigde tegniese sentrum as
toestel beskadig is of probleme ontstaan.
5.2 As koneksie na die muurprop beskadig is moet die koord
en prop vervang word.
27550C_IM.indd 5
2020-03-03 03:44:14 PM