background image

Hoekom moet u die waarborg moet registreer?

Ons by Mellerware is trots om premium gehalte toestelle op die mark te bring, en as 'n verbintenis tot die vlak 

van gehalte bied ons 'n 2 jaar waarborg (1 Jaar Klein 1 Jaar Uitgebreide) op al ons produkte. Ons hoor 

dikwels dat ons kliënte hul kwitansies verloor en kan dus nie meer eis as hulle 'n probleem het nie. Om voordeel te 

trek van die 1 Jaar Uitgebreide waarborg sal u nodig hê om u waarborg aanlyn te registreer binne die eerste jaar 

van aankoop om 'n geldige eis te maak. Nou kan u die produk aanlyn registreer, laai u waarborg en hoef u nooit te 

bekommer dat u die kwitansie sal verloor nie en die voordeel van u 2-jaar waarborg geniet. 

Bygevoegde Voordele

Bykomend tot die verskaffing van ‘n aanlyn profiel van u geregistreerde produkte bied ons ook vele ander toege-

voegde waarde voordele:

• 

aansporings en kompetisies vir geregistreerde gebruikers

• 

nuwe resepte of idees vir u produkte

• 

nuwe produk ontwikkelings - die eerste wees om die nuutste toestelle te kry

• 

spesiale aanbiedings op promosie-items

Hoe om u Aanlyn Waarborg te Registreer?

STAP 1

 Skep u gebruikersprofiel:

REKENAAR/

SKOOTREK-

ENAAR

SMART-

FOON / 

TABLET

FAKS

STAP 2

 Kies 'n registrasie metode:

AANLYN WAARBORG REGISTRASIE

Notas:

1. Die aanlyn waarborg stelsel is 'n veilige stoor fasiliteit vir u 

strokies.

2. U sal gevra word om op die Mellerware webtuiste te regis-

treer. U sal 'n gebruikersnaam en wagwoord ontvang. Dit sal u 

toegang gee tot u profiel. 

3. Van u profiel u sal in staat wees om produkte te laai wat u

gekoop het. Om u waarborg suksesvol te registreer sal u nodig 

hê om of te skandeer en oplaai, of faks u strokie deur na ons.

4. Alle instruksies oor hoe om u produkte te laai is beskikbaar 

binne in u profiel.

5. Let daarop dat u moet seker maak dat u kwitansie korrek op-

gelaai is. Creative Housewares kan nie verantwoordelik gehou 

word vir fakse of lêers nie ontvang nie.

6. Vir hulp met registrasie e-pos asseblief: marketing

@

chwsa.

co.za

NB: 

U 1 jaar verlengde waarborg is slegs geldig indien u 

produk aanlyn geregistreer is binne die eerste jaar na die 

aankoop van u Mellerware produk. Indien  u produk nie aanlyn 

geregistreer word binne die eerste jaar nie sal dit die verlengde 

waarborg nietig maak.

  

• 

Faks die volgende na 021 931 4058 

• 

Naam en Van

• 

Kontak telefoon en faksnommer.

• 

Produk model nommer en tipe.

• 

Traceability Code (wat op die

• 

Waarborgkaart of op 'n etiket op die 

produk gevind kan word)

• 

'n Duidelike en leesbare afskrif van 

u ontvangs.

• 

Skandeer die QR-kode bo of besoek 

www.mellerware.co.za

• 

Klik op die "Registration" skakel en 

teken aan met u verbruikersnaam en 

wagwoord.

• 

Klik op "Register your products” en 

laai u kwitansie en volg die maklike 

instruksies.

• 

Skandeer of neem 'n foto en laai u 

strokie.

• 

Maak u internet snuffelgids oop en 

besoek  

www.mellerware.co.za

• 

Klik op die "Registrasie" skakel en 

teken in met u gebruikersnaam en 

wagwoord.

• 

Klik op "Register your products” en 

laai kwitansies en volg die maklike 

instruksies.

• 

Skandeer en laai u strokie 

As u dit nie reeds gedoen het nie, besoek www.mellerware.co.za, kliek op

die "Product Registration" skakel en volg die maklike instruksies. U sal 'n gebrui-

kersnaam en wagwoord ontvang sodra u geregistreer het. Dit sal u toegang tot u 

profiel gee. 

Cape Town 

20 Tekstiel Street, Parow, Cape Town, 7493, 

South Africa 

 P.O. Box 6156 Parow East, 7501, 

South Africa Tel: +27 21 931 8117   

Fax: +27 21 931 4058

Durban 

35 Adrian Road, Windermere, 

Durban, South Africa, 4001

Tel: +27 31 303 3465 

Fax: +27 31 303 8259

Johannesburg 

Unit 25 & 26 San Croy Office park

Die Agora Road, Croydon, 1619

Tel: +27 11 392 5652

Fax: +27 11 392 1694

National Service Centre: 086 111 5006

e-mail: help@chwsa.co.zawww.cre

-

ativehousewares.co.za

26210_IM.indd   31

2019-10-07   01:48:16 PM

Summary of Contents for MAESTRO 500W

Page 1: ...Model 26210 complies with INTERNATIONAL IEC60335 SAFETY SPECIFICATIONS 500W MAESTRO 500W Food processor 26210_IM indd 1 2019 10 07 01 48 12 PM...

Page 2: ...appliance 2 1 5 Place the appliance on a horizontal flat stable surface suitable for withstanding high temperatures and away from other heat sources and contact with water 2 1 6 Keep the appliance awa...

Page 3: ...s in use or connected to the mains power supply 2 3 5 Do not cover the cooking surface or food with aluminium foil and other similar materials 2 3 6 Unplug the appliance from the mains power supply wh...

Page 4: ...slicing shredding knife to the knife support as shown in Diagram 9 Slicing knife makes the food into slices Shredding knife make the food into shreds 3 2 3 3 Put the bowl on the power unit first then...

Page 5: ...eaning section 3 4 4 When the blender is in the state of idle operation e g there is no food in the glass jug the appliance should not be used for more than 10 seconds 4 Cleaning 4 1 Disconnect the ap...

Page 6: ...300g 10g piece 300g 15g piece 400g 20g piece six yolks 200g 100g 100g 100g 100g MAX TIMES s 30s 30s 30s 25s 25s 20s 20s 20s 20s SLICING 50s 50s SHREDDING 30s 30s INGREDIENT apple orange grape strawbe...

Page 7: ...g ontstaan as die rooster bedek is of aan vlambare material raak insluitende gordyne as dit in werking is 2 1 7 Moenie vlambare materiaal naby toestel plaas nie 2 1 8 Die toestel is nie geskik om op a...

Page 8: ...ie koord beskadig word moet dit deur die diensagent of n gekwalifiseerde person vervang word om brandgevaar te verhoed 2 4 3 Enige misbruik en mislukking om instruksies te volg lewer die waarborg nul...

Page 9: ...en voedsel min raak soos in Diagram 11 12 3 2 3 5 Draai die knop na O wanneer kos klaar is en wag vir lem om stil te staan voor deksel afgehaal word 3 2 4 Sap funksie 3 2 4 1 Sit bak op krageenheid en...

Page 10: ...m lap skoon en moet glad nie in water gedruk word nie 4 4 Moenie oplosmiddels suur bleikmiddels of skuur produkte gebruik om toestel skoon te maak nie 4 5 Moet nooit die motor part van toestel onder l...

Page 11: ...Tye s 30s 30s 30s 25s 25s 20s 20s 20s 20s Sny 50s 50s Versnippering 30s 30s BESTANDELE SPANSPEK WORTEL VLEIS HAM UIE EIER AARBEIE KAAS AMANDELS HAZELNEUTE OKKERNEUTE MAX QTY 250g 300g 250g 250g MAX TY...

Page 12: ...ares 2 1 4 Mantenga alejados a los ni os y transe ntes cuando utilice este aparato 2 1 5 Coloque el aparato sobre una superficie horizontal plana y estable adecuada para soportar altas temperatu ras y...

Page 13: ...mientras est en uso o conectado a la red el ctrica 2 3 5 No cubra la superficie o los alimentos con papel de aluminio y otros materiales similares 2 3 6 Desconecte el aparato de la red el ctrica cuan...

Page 14: ...ezcla tiene casi los mismos pasos operativos que una funci n de corte El nico cambio de la cuchilla de cortar a la hoja de tritura ci n Se utiliza para mezclar y batir los alimentos por ejemplo huevo...

Page 15: ...n 3 3 2 Coloque los ingredientes en la jarra de la licuadora y fije la cubierta de la jarra de la licuadora en el cuerpo firmemente 3 3 3 Coloque la jarra de la licuadora en la unidad de potencia has...

Page 16: ...to en agua o cualquier otro l quido o col quelo bajo agua corriente 4 6 Las cuchillas no pueden ser afiladas Sustit yalos si no est n cortando correctamente o si est n desgastados 5 Anomal as y repara...

Page 17: ...g piece 300g 15g piece 400g 20g piece six yolks 200g 100g 100g 100g 100g TIEMPO s MAX MO 30s 30s 30s 25s 25s 20s 20s 20s 20s SLICING 50s 50s SHREDDING 30s 30s INGREDIENT Manzana Naranja Uva Fresa QUAN...

Page 18: ...te et stable apte supporter des temp ratures lev es et l cart des autres sources de chaleur et au contact de l eau 2 1 6 Gardez l appareil l cart des mat riaux inflam mables tels que les textiles les...

Page 19: ...ec du papier d aluminium et d autres mat riaux similaires 2 3 6 D branchez l appareil de l alimentation secteur lorsqu il n est pas utilis et avant toute t che de nettoyage 2 3 7 Cet appareil doit tre...

Page 20: ...s pour m langer et fouetter des aliments par exemple des ufs 3 2 3 Fonction de tranchage et de d chiquetage 3 2 3 1 Mettez le couvercle de protection sur le corps bien 3 2 3 2 Fixez le couteau trancha...

Page 21: ...l utilisation de l appareil 3 4 1 Laisser refroidir l appareil 3 4 2 D branchez l appareil de l alimentation secteur 3 4 3 Nettoyez l appareil comme d crit dans la section de nettoyage 3 4 4 Lorsque l...

Page 22: ...0g piece 300g 15g piece 400g 20g piece six yolks 200g 100g 100g 100g 100g TEMPS MAX 30s 30s 30s 25s 25s 20s 20s 20s 20s SLICING 50s 50s SHREDDING 30s 30s INGREDIENT Pomme Orange Grain de raisin Fraise...

Page 23: ...ores afastados quando utilizar este aparelho 2 1 5 Coloque o aparelho numa superf cie horizontal plana e est vel adequada para suportar altas temperatu ras e longe de outras fontes de calor e contacto...

Page 24: ...e montados 2 3 3 N o utilize o aparelho quando estiver vazio 2 3 4 N o ligue o aparelho enquanto estiver a ser utilizado ou ligado rede el ctrica 2 3 5 N o cubra a superf cie de cozedura ou alimentos...

Page 25: ...2 2 1 A fun o de mistura tem quase as mesmas etapas de opera o que uma fun o de corte A nica altera o da l mina de corte na l mina de tritura o usado para misturar e levantar alimentos por exemplo ov...

Page 26: ...quina depois de trabalhar Despeje a comida mista do jarro do liquidificador 3 4 Depois de terminar o uso do aparelho 3 4 1 Deixe o aparelho arrefecer 3 4 2 Desligue o aparelho da rede el ctrica 3 4 3...

Page 27: ...piece 300g 15g piece 400g 20g piece six yolks 200g 100g 100g 100g 100g TIEMPO s MAX MO 30s 30s 30s 25s 25s 20s 20s 20s 20s SLICING 50s 50s SHREDDING 30s 30s INGREDIENTES Ma Laranja Uva Morango QUANTI...

Page 28: ...ed the product must be complete with all accessories parts and packag ing Missing parts will render the warranty void 3 Upon receipt of your appliance check it for any transport damage to ensure it is...

Page 29: ...that you must check that your receipt has been uploaded correctly Creative Housewares cannot be held responsible for faxes or files not received 6 For assistance with registration please email market...

Page 30: ...verpakking Toebehore wat weg is sal die waarborg nietig maak 3 Met ontvangs van u toestel gaan dit na vir enige vervoer skade om te verseker dat dit veilig is vir gebruik Stuur dit so gou as moontlik...

Page 31: ...moet seker maak dat u kwitansie korrek op gelaai is Creative Housewares kan nie verantwoordelik gehou word vir fakse of l ers nie ontvang nie 6 Vir hulp met registrasie e pos asseblief marketing chwsa...

Page 32: ...ndermere Durban South Africa 4001 Tell 27 31 303 3465 Fax 27 31 303 8259 Johannesburg Unit 25 26 San Croy Office Park Die Agora Road Croydon 1619 Tell 27 11 392 5652 Fax 27 11 392 1694 26210_IM indd 3...

Reviews: