background image

Geagte kliënt,

Baie dankie vir u keuse om ‘n Taurus 
handelsmerk produk te koop.
Danksy die tegnologie, ontwerp en werking
en die feit dat dit voldoen aan die strengste
gehalte standaarde, is u verseker van ‘n volle
bevredigende gebruik en lang produklewe

1. Parte beskrywing

1. Veiligheids glas platform
2. LCD Skerm
3. Battery kompartement
4. Battery kompartement 
5. Gewigeenheid seleksie knoppie (kg/lb) (Battery 
kompartement)
6. Anti gly voete / Sensor

2. Veiligheidsadvies en waarskuwings!

Lees die instruksies deeglik en bewaar veilig

2.1. Werksomgewing:

2.1.1.Plaas die apparaat op ‘n horisontale, harde, 
stewige, plat, stabiele oppervlak wat vry is van 
vibrasies.
2.1.2. Vermy kontak met die weegarea met 
voorwerpe wat nie geweeg moet word nie. 
Andersins, sal dit nie die regte gewig wys nie.

2.2. Persoonlike veiligheid:

2.2.1. Moenie gebruik met nat voete.

2.2.2.Die toestel moet sonder kouse en skoene 
gebruik word.

2.3. Gebruik en sorg:

2.3.1. Moenie die toestel beweeg tuidens gebruik.
2.3.2. Moenie die gewigsvermoe van die toestel 
oorlaai nie
Verwyder die battery as die toestel nie gebruik 
word nie
2.3.3. Hierdie toestel is nie vir professionele of 
industriële of mediese / hospitaal gebruik nie. Dit 
is slegs bedoel vir huishoudelike gebruik.
2.3.4. Kinders moet toesig gehou word om te 
verseker dat hulle nie met die toestel speel nie.
2.3.5. Hierdie toestel is nie bedoel vir gebruik 
deur persone (insluitend kinders) met 
verminderde fisiese, sensoriese of geestelike 
vermoëns, of gebrek aan ondervinding en kennis 
nie, tensy hulle onder toesig of instruksies 
aangaande die gebruik van die toestel deur ‘n 
persoon wat verantwoordelik is vir hul veiligheid.
2.3.6. Hierdie toestel moet buite bereik van 
kinders en / of gestremdes gestoor word.
2.3.7. Moenie in vertikale posisie stoor nie
2.3.8. VERSIGTIG:  Moenie gebruik as die glas 
gekraak of gebreek is nie.
2.3.9. Enige misbruik of versuim om die 
gebruiksaanwysings te volg, maak die waarborg 
en die aanspreeklikheid van die vervaardiger 
ongeldig

2.4.  Montering van die batterye

2.4.1. Moenie albei pole terselfdertyd aanraak 
tydens die hantering van batterye nie, aangesien 
dit die gedeeltelike afvoer van die gevulde energie 
sal uitlok wat gevolglik die lewensduur beïnvloed.
2.4.2. Verwyder die deksel van die battery 
kompartement.
2.4.3. Maak seker dat die plastiekbedekking 
wat die battery beskerm, verwyder is (sommige 
batterye word met ‘n beskermende bedekking 
verkoop).
2.4.4. Plaas die battery in sy kompartement. 
Waarskuwing: Moenie albei pole terselfdertyd 
tydens die hantering van batterye aanraak nie, 
aangesien dit die gedeeltelike afvoer van die 
gevulde energie sal veroorsaak wat gevolglik die 
lewensduur beïnvloed.
2.4.5. Sit die deksel terug.

1

2

3

4
5

6

Summary of Contents for MUNICH 3V 20502B

Page 1: ...Model 20502B complies with INTERNATIONAL IEC60335 SAFETY SPECIFICATIONS 3V MUNICH 3V Electronic bathroom scale...

Page 2: ...s or shoes 2 3 Use and care 2 3 1 Do not move the appliance while in use 2 3 2 Do not overload the appliance s weight capacity 2 3 3 Remove the batteries from the appliance if you are not going to use...

Page 3: ...batteries do not touch both poles at the same time as this will provoke the partial discharge of the stored energy therefore affecting longevity 3 2 4 Select the weight unit by either pushing the weig...

Page 4: ...should proceed as you would in the case of damage coming from the lid or spout 6 Specifications 1 Minimum weight capacity 3Kg 2 Maximum weight capacity 150kgkg 3 Display 4 digits LCD 4 Power 3V CR2032...

Page 5: ...t toesig gehou word om te verseker dat hulle nie met die toestel speel nie 2 3 5 Hierdie toestel is nie bedoel vir gebruik deur persone insluitend kinders met verminderde fisiese sensoriese of geestel...

Page 6: ...m dit aan te skakel Die syfer 0 0 sal vertoon word 3 2 7 As jy op die skaal stap voordat 0 0 verskyn sal jy nie n lesing kry nie As dit gebeur moet u die skaal verlaat en dan wag vir die vertoning om...

Page 7: ...kaal 150kgkg 3 Vertoon 4 syfers LCD 4 Krag 3V CR2032 lithium battery 5 Bedryfstemperatuur 5 35 grade Celsius 6 Eenheid Kg lb 7 Outomatiese afsluiting 8 sekondes 8 Graduation 0 1kg 0 2lb 9 Lae battery...

Page 8: ...as est en uso 2 3 2 No sobrecargue la capacidad de peso del aparato 2 3 3 Retire las bater as del aparato si no lo va a usar por un tiempo 2 3 4 Este aparato no es para uso profesional o industrial o...

Page 9: ...one la unidad de peso empujando la palanca selectora de la unidad de peso hacia el extremo derecho lb o el extremo izquierdo kg 3 2 5 Vuelva a colocar la tapa del compartimien to de la bater a 3 2 6 C...

Page 10: ...mo lo har a en caso de da os Procedente de la tapa o ca o 6 Especificaciones 1 Capacidad de peso m nima 3kg 2 Capacidad m xima de peso 150kgkg 3 Pantalla LCD de 4 d gitos 4 Energ a bater a de litio 3V...

Page 11: ...es et les chaussures 2 3 Utilisation et soin 2 3 1 Ne d placez pas l appareil en cours d utilisation 2 3 2 Ne surchargez pas la capacit de poids de l appareil 2 3 3 Retirez les piles de l appareil si...

Page 12: ...r e fond dans son logement Assurez vous gale ment que le c t de la batterie est tourn vers l ext rieur Attention pendant la manipulation des batteries ne touchez pas les deux p les en m me temps cela...

Page 13: ...areil dans un centre d assistance agr si le produit est endommag ou si d autres probl mes se produisent 5 2 Si la connexion au secteur est endommag e vous devez la remplacer et proc der comme vous le...

Page 14: ...em uso 2 3 2 N o sobrecarregue a capacidade de peso do aparelho 2 3 3 Retire as pilhas do aparelho se n o for utiliz lo durante algum tempo 2 3 4 Este aparelho n o para uso profissional ou industrial...

Page 15: ...3 2 4 Selecione a unidade de peso empurrando a alavanca do seletor da unidade de peso para a extrema direita lb ou para a extrema esquerda kg 3 2 5 Recoloque a tampa do compartimento da bateria 3 2 6...

Page 16: ...ve proceder como faria em caso de danos Vindo da tampa ou bico 6 Especifica es 1 capacidade de peso m nimo 3 kg 2 Capacidade m xima de peso 150kgkg 3 Display 4 d gitos LCD 4 Pot ncia bateria de l tio...

Page 17: ...r exchange is required the product must be complete with all accessories parts and packag ing Missing parts will render the warranty void 3 Upon receipt of your appliance check it for any transport da...

Page 18: ...rofile 5 Please note that you must check that your receipt has been uploaded correctly Creative Housewares cannot be held responsible for faxes or files not received 6 For assistance with registration...

Page 19: ...tighede onderdele en verpakking Toebehore wat weg is sal die waarborg nietig maak 3 Met ontvangs van u toestel gaan dit na vir enige vervoer skade om te verseker dat dit veilig is vir gebruik Stuur di...

Page 20: ...5 Let daarop dat u moet seker maak dat u kwitansie korrek op gelaai is Creative Housewares kan nie verantwoordelik gehou word vir fakse of l ers nie ontvang nie 6 Vir hulp met registrasie e pos asseb...

Page 21: ...an 35 Adrain Road Windermere Durban South Africa 4001 Tell 27 31 303 3465 Fax 27 31 303 8259 Johannesburg Unit 25 26 San Croy Office Park Die Agora Road Croydon 1619 Tell 27 11 392 5652 Fax 27 11 392...

Reviews: