background image

3.4. Droog stryk:

3.4.1. Die yster kan op die droëstelling gebruik word 
sonder enige water in die watertenk. Dit is die beste 
om te vermy dat die watertenk vol is terwyl dit droog 
word..
3.4.2. Draai die stoom kontrole na minimum
3.4.3. Kies die stelling op die temperatuur knop wat 
geskik is vir die gebruik van die stof.

3.5. Stoom stryk:

3.5.1. Stel die temperatuur reguleerder na die ”••”
of “•••” posisie.

3.5.2. Stel stoom reguleerder beheer na gewenste 
posisie

3.6. Na gebruik:

3.6.1. Stel die temperatuur reguleerder na minimum 
posisie.
3.6.2. ontkoppel van hooftoevoer 
3.6.3. Gooi water uit die water tenk.
3.6.4. Maak skoon soos in die skoonmaak seksie

4. Skoonmaak:

4.1. Voor skoonmaak begin onkoppel van muurprop en 
laat heeltemal afkoel 
4.3. Maak die buitekant van die toestel skoon met ‘n 
klam lap met ‘n paar druppels opwasmiddel en maak 
droog. VERSIGTIG! Moet nie elektriese dele van die 
toestel in enige vloeistof dompel nie.
4.4. Moet nie oplosmiddels, of produkte met ‘n suur 
gebruik nie
Of basis pH soos bleikmiddel, of skuurprodukte, vir die 
skoonmaak van die apparaat.
4.5. Moet nooit die apparaat in water of enige ander 
vloeistof dompel of onder lopende water hou nie.

5. Anomalies and herstel

5.1. Neem die toestel na `n gemagtigde tegniese sen

6. Herwinning

6.1. Hierdie elektriese produkte, kabels, batterye, 
verpakking en die handleiding moet nie met algemene 
huishoudelike afval gemeng word nie. Vir behoorlike 
herwinning, neem hierdie produkte na u naaste kantoor 
vir Creative Housewares, waar dit gratis aanvaar word 
vir herwinning.

6.2. Kontak u plaaslike owerheid of huishoudelike 
vullisdiens vir nadere besonderhede oor u naaste 
aangewese versamelingspunt. Korrekte 
produkverwydering bespaar hulpbronne en voorkom 
negatiewe gevolge vir menslike gesondheid en die 
omgewing.

-

trum as toestel beskadig is of probleme ontstaan.
5.2. As konneksie na muurprop beskadig is, moet die 
toestel vervang word

Downloaded by: admin-r&d-capetown on 19-09-2022 12:04 CEST

Summary of Contents for PHOENIX 23220P

Page 1: ...Model 23220P complies with INTERNATIONAL IEC60335 SAFETY SPECIFICATIONS 2200W PHOENIX 2200W Steam iron Downloaded by admin r d capetown on 19 09 2022 12 04 CEST...

Page 2: ...hat the voltage indicated on the rating label matches the mains power supply voltage before plugging in the appliance 2 1 11 Connect the appliance to the mains power sup ply with an earth socket withs...

Page 3: ...SE WATER TO PUT THE FIRE OUT 2 4 Service 2 4 1 Make sure that the appliance is serviced only spare parts or accessories are used to replace existing parts accessories 2 4 2 If the power cord is damage...

Page 4: ...nsert the mains plug to the mains wall socket 4 3 4 Allow the iron to heat up until the pilot light switches off Then set the temperature to MIN position 4 3 5 Hold the iron horizontally over the sink...

Page 5: ...ning soos aangedui op die gradering etiket kom ooreen met die hoofspanning 2 1 11 Prop in elektriese uitlaat 2 1 12 Die toestel prop moet in die hoof prop pas en Moenie die prop verander 2 1 13 Indien...

Page 6: ...deur die om brandgevaar te verhoed 2 4 3 Enige misbruik en mislukking om instruksies te volg lewer die waarborg nul en van gener waarde 3 Instruksies vir gebruik 3 1 Voor gebruik 3 1 1 Verwyder alle...

Page 7: ...ie toestel in enige vloeistof dompel nie 4 4 Moet nie oplosmiddels of produkte met n suur gebruik nie Of basis pH soos bleikmiddel of skuurprodukte vir die skoonmaak van die apparaat 4 5 Moet nooit di...

Page 8: ...sitivo que lo encienda autom ticamente 2 1 9 No utilice el aparato si el cable o el enchufe est n da ados 2 1 10 Aseg rese de que la tensi n indicada en la etiqueta de caracter sticas coincide con la...

Page 9: ...s condiciones no utilice utensilios de metal o puntiagudos 2 3 10 Respete el indicador de nivel MAX Fig 1 2 3 11 Desconecte el aparato de la red antes de rel lenar el tanque de agua 2 3 12 Para asegur...

Page 10: ...de agua 3 6 4 Limpie el aparato como se describe en la sec ci n de limpieza 4 Limpieza 4 1 Desconecte el aparato de la red el ctrica y deje que se enfr e completamente antes de realizar cualquier tar...

Page 11: ...tures lev es et l cart des autres sources de chaleur et au contact de l eau mables tels que les textiles les rideaux le carton ou le papier etc l appareil 2 1 8 N utilisez pas l appareil en associatio...

Page 12: ...3 7 Ne laissez jamais l appareil sans surveillance lorsqu il est utilis et gardez le hors de port e des enfants 2 3 8 Si pour une raison quelconque l appareil devait prendre feu d brancher l appareil...

Page 13: ...2 D branchez l appareil de l alimentation secteur 3 6 3 Retirez l eau du r servoir d eau 3 6 4 Nettoyez l appareil comme d crit dans la section de nettoyage 4 Nettoyage 4 1 D branchez l appareil de l...

Page 14: ...que o aparelho sobre uma superf cie hori zontal plana e est vel longe de outras fontes de calor e entre em contato com gua el como t xteis cortinas papel o ou papel etc aparelho 2 1 8 N o use o aparel...

Page 15: ...as crian as 2 3 8 Se por algum motivo o aparelho incendiar desconecte o aparelho da fonte de alimenta o e N O USE GUA PARA PASSAR O INC NDIO 2 3 9 Para manter o tratamento antiaderente em boas condi e...

Page 16: ...o aparelho da fonte de alimenta o 3 6 3 Remova a gua do tanque de gua 3 6 4 Limpe o aparelho conforme descrito na se o de limpeza 4 Limpeza 4 1 Desconecte o aparelho da fonte de alimenta o e deixe es...

Page 17: ...oduct must be complete with all accessories parts and packag ing Missing parts will render the warranty void 3 Upon receipt of your appliance check it for any transport damage to ensure it is safe for...

Page 18: ...at your receipt has been uploaded correctly Creative Housewares cannot be held responsible for faxes or files not received 6 For assistance with registration please email marketing chwsa co za NB Your...

Page 19: ...ng Toebehore wat weg is sal die waarborg nietig maak 3 Met ontvangs van u toestel gaan dit na vir enige vervoer skade om te verseker dat dit veilig is vir gebruik Stuur dit so gou as moontlik terug na...

Page 20: ...witansie korrek op gelaai is Creative Housewares kan nie verantwoordelik gehou word vir fakse of l ers nie ontvang nie 6 Vir hulp met registrasie e pos asseblief marketing chwsa co za NB U 1 jaar verl...

Page 21: ...gside Durban South Africa Tell 27 31 303 3465 Fax 27 31 303 8259 Johannesburg Unit 25 26 San Croy Office Park Die Agora Road Croydon 1619 Tell 27 11 392 5652 Fax 27 11 392 1694 Downloaded by admin r d...

Reviews: