sioneer of dalk geval het, of op enige manier
beskadig is nie. Gee dit terug aan die naaste
diensfasiliteit vir ondersoek , herstel, elektriese of
meganiese aanpassing.
17. Die toestel moet net vir skuiming en die verhitting
van melk gebruik word.
18. Die gebruik van hierdie toestel is nie bedoel vir
persone(kinders ingesluit) met verminderde
fisiese, verstandelike of sensoriese vermoëns
nie, met geen ervaring of kennis daarvan nie,
tensy hulle onder toesig onderrig ontvang deur
‘n verantwoordelike persoon vir die werking van
die toestel.
19. Moenie die toestel sonder sy deksel in werking
stel nie.
20. Moet nooit die toestel op of naby ‘n warm gas
of elektriese brander plaas of waar dit ‘n ander
warm toestel kan aanraak nie.
21. Hierdie toestel is bedoel vir huishoudelike ge-
bruik asook soortgelyke omgewings : personeel
kombuise in winkels, kantore, en ander werk-
somgewings: -plaashuise:deur kliënte in motelle,
hotelle, en ander residensiële tipes omgewings
– bed en ontbyt omgewings.
22. Kinders moet onder goeie toesig wees om te
verseker dat hulle nie met die toestel speel nie.
23. Die toestel moet gebruik word met die voetstuk
wat verskaf word.
24. Moet nie die toestel buite gebruik nie.
25. Bewaar hierdie instruksies.
VOOR DIE TOESTEL VIR DIE EERSTE KEER
GEBRUIK WORD
:
Die toestel kan gebruik word om die volgende
take apart af te handel: i. Skuiming en verhitting
van melk: ii. Skuiming sonder verhitting; iii.slegs
verhitting, sonder skuim .
1. Voordat die toestel gebruik word, maak al die
dele skoon soos voorgeskryf onder “SKOON-
MAAK EN ONDERHOUD”.
2. Belangrik: moet nie enige dele in die skottel-
goedwasser was nie, en moenie die fles in water
dompel nie.
3. Dit mag die produk permanent beskadig en die
waarborg nietig maak.
4. Die toestel is toegerus met twee toebehore – die
mengspaan en die skuimspaan , die mengspaan
word gebruik vir die meng van melk sodat dit
nie vasbrand met verhitting nie. Die skuimspaan
word gebruik vir aparte skuiming of word af-
sonderlik gebruik vir melk sonder verhitting. Kies
die verlangde funksie vir jou taak.
LET WEL
: die maksimum hoeveelheid vir die fles
is 450ml.
WERKING VAN JOU MELKSKUIM MAKER:
Skuim en verhitting:
1. Plaas die toestel op ‘n plat oppervlakte.
2. Kies die skuimspaan en maak die deksel oop en
plaas die spaan in die skag in die bodem
van die fles.
3. Vul die fles met die verlangde hoeveelheid melk
(om’n goeie resultaat te kry, word aanbeveel dat
die begin temperatuur van melk 10 – 150 sal
wees), en plaas die deksel weer op. LET WEL:
Die maksimum hoeveelheid melk wat bygevoeg
kan word is 100ml, om te vermy dat melk oorloop
na die skuimproses.
4. Plaas die fles op die kragbasis en die prop in die
kragtoevoer, die wysliggie sal rooi gloei.
5. Druk dan die skakelknoppie eenkeer, en dit sal
blou wys. Die toestel sal dan begin werk. Sodra
die melk die temperatuur van 58 -780 behaal
het, sal die hitte element ophou verwarm en die
skuimspaan sal outomaties ophou draai; die
wysliggie sal weer rooi word totdat die toestel
ontkoppel is van die kragtoevoer.
LET WEL:
Gedurende werking kan die toestel
gestop word deur die skakelaar eenkeer te druk.
6. Wanneer die toestel ophou werk gooi die warm
geskuimde melk by die tuit uit en geniet dit.
WAARSKUWING:
‘n Minimum van 3 minute rus
moet toegelaat word tussen twee aanhoudende
werksiklusse anders sal die toestel die selfbesker-
ming staat betree na vyf siklusse se aaneen werk,
die flikkerlig sal blou flits en die skakelaar knop-
pie sal nie werk nie,maar na ongeveer 5 minute
sal die toestel die bystandfase ingaan en jy kan
weer daarmee werk.
7. Wanneer die melkskuimer nie in werking is nie,
ontkoppel dit van die muursok .
Skuiming sonder verwarming
1. Volg die stappe 1 – 4 in die afdeling onder
“Skuiming en verhitting”.
2. Druk die skalelaar knoppie drie maal agter-
mekaar binne 2 sekondes en die wysliggie sal
blou begin flits, die skuimingspaan sal draai vir
die skuiming van melk apart, maar die verhit-
tingselement sal nie warm word nie. Die toestel
sal outomaties ophou draai na werking,die
wysliggie sal rooi wys en totdat die die toestel
van die kragtoevoer ontkoppel word.
Let wel:
Gedurende die werking kan jy die
toestel afskakel deur die skakelaar
een keer te druk.
3. Sodra die toestel ophou werk, skink die
verskuimde melk by die tuit uit en geniet
dit. PASOP! ‘n Minimum van 3 minute moet
toegelaat word tussen 2 aanhoudende siklusse
ander sal die toestel die selfbeskermings staat
outomaties binnegaan as dit vir 5 siklusse
aanmekaar werk, sal die werkliggie flits en die
aanskakelaar sal nie werk nie,maar na 5 minute
sal die toestel die bystands fase in gaan en dit
sal weer normaalweg funksioneer.
4. Skakel altyd die melkskuimer af as dit nie in
werking is nie en trek die prop uit die kragsok.
Verhitting sonder skuiming:
1. Plaas die toestel op ‘n plat oppervlakte .
2. Kies die spaan benodig vir jou taak. Maak die
Summary of Contents for 922450
Page 11: ......