background image

goeie toestand is en dat daar geen beskadiging  aan die 
ysmaker se koord en prop is nie.
3.1.3. Die ysmaker moet horisontaal op ‘n gelyk 
oppervlakte geplaas word . Om behoorlike ventilasie te 
verseker laat 150mm ruimte toe aan die bokant, beide 
kante en agter die toestel. Moenie die ysmaker naby ‘n 
oond, uitstraler of enige ander bron van  hitte installeer 
nie.
3.1.4. Voordat jy die ysmaker vir die eerste keer 
gebruik, wag assblief vir 2 ure nadat dit in posisie 
geplaas is, en hou die voorste deksel oop vir 2 uur.
3.1.5. Maak seker dat die netspanning op die ysmaker 
ooreenstem met die hooftoevoer in jou huis.

3.2. Gebruik en versoging

:

Werking van die beheerpaneel

:

AAN/AF:

Druk dit om eenheid aan of af te skakel.

VOEG WATER BY: 

Hierdie liggie sal aanskakel met 

‘n lang “DI” geluid. Jy sal moet water byvoeg en 
druk die “STOP” en dan die “START” knoppie om 
die ysmaker weer aan te skakel.

YS VOL: 

Hierdie liggie sal aanskakel met ‘n “DI DI” 

geluid as die ysmaker die maksimum  kapasiteit 
van die ysmaker se stoorkabinet bereik het. Druk 
die “AAN/AF” knoppie om die ysmaker weer aan te 
skakel nadat party van die ys weggeneem is.

3.3. Werkingsinstruksies:

Stap 1:

 Maak die deksel oop en en vul die tenk met water.

Let wel:Maak seker dat die watervlak in die tenk nie oor die die 
ys versameling bord  is nie.

Stap 2: 

Koppel die krag aan.

Stap 3: 

Druk die Aan/Af knoppie om die eenheid aan te skakel. 

Die ysmaker begin dan werk.
Let wel: Vir die eerste drie siklusse sal die ysblokkies klein en 
oneweredig in vorm wees. 

Stap 4:

 As die wysliggie  VOEG WATER BY rooi is en maak ‘n 

“DI” geluid, haal die mandjie dan uit en voeg water by soos 
in stap 1, en dan druk jy Aan/AF om die ysmaker weer aan te 
skakel.

Let wel: 

As geen water opgepomp word na die bak oor twee 

siklusse nie, maar die water in die tenk is genoeg, beweeg die 
eenheid ‘n bietjie na vore, verwyder dan die silikon prop en 
laat ‘n paar druppels water uitloop.

Stap 5:

 As die wysliggie  rooi is en YS VOL aandui met ‘n  “DI 

DI” geluid, haal die ys uit met die grafie.Let wel: As die ysbak 
vol ys is, verwyder die ys dadelik . Moenie dat die ysbak 
oorvol word nie. 

Stap 6:

 Druk die Aan/Af knoppie om die masjien af te skakel.

3.3 Na gebruik:

3.3.1. Laat toe dat die toestel af koel.
3.3.2. Verwyder die prop van die hoofleiding kragto-
evoer.
3.3.3. Maak die toestel skoon soos in die skoonmaak 
artikel beskryf is.

4. Skoonmaak en sorg 

Maak die binne voering, die ysbak watertenk en die 
verdamper gereëld skoon. Wanneer jy skoonmaak, 
ontkoppel die eenheid en verwyder die ysblokkies. 
Gebruik ‘n verdunde oplossing van asyn en water om 
die binne- en buitekant van die ysmaker mee skoon 
te maak. Die ysmaker moet ook nie met chemikalieë 
of verdunde middels soos sure, petrol of olie gesproei 
word nie. Was deeglik voor die ys gemaak  word.

 

 

•Hou die ventilasie opening in die eenheid en dié in die 

ingboude struktuur oop van enige blokkasie.Moenie 
meganiese of enige ander voorwerpe gebruik om die 
ontvriesing proses te probeer aanhelp anders as die 
wat deur die vervaardiger aanbeveel word nie.

•As die ysmaker nie vir ‘n lang tyd nie gebruik is nie, 

mag die waterpomp dalk nie genoeg water pomp nie 
as gevolg van ‘n lugblok en die onvoldoende water 
wysliggie  sal dan aangaan. Om dit reg te stel, druk die 
“Begin” knoppie weer en die ysmaker sal weer soos 
normaal  
begin werk. 

•Om die skoonheid van die ysblokkies te verseker 

moet die water in die watertenk elke 24 uur vervang 
word.

•As die kompressor vir enige rede soos ‘n water tekort 
of té veel water gaan staan, sluit die krag af . Moenie 

dit dadelik weer aanskakel nie, wag vir 3 minute en 
skakel die ysmaker weer aan.

•Gebruik altyd vars water voordat die ysmaker ys 

begin produseer net na die eerste installasie of nadat 
dit vir ‘n lang tyd nie gebruik is nie.

ICE FULL

ICE

ADD WATER

ON/OFF

997150_IM.indd   7

2018/01/15   11:14:02 AM

Summary of Contents for 997150

Page 1: ...997150 150W complies with INTERNATIONAL IEC60335 SAFETY SPECIFICATIONS PLEASE READ ALL INSTRUCTIONS BEFORE USE BEGUDA FREDA ENGLISH AFRIKAANS SPANISH FRENCH PORTUGUESE 997150_IM indd 1 2018 01 15 11 14 01 AM ...

Page 2: ...appliance if it has fallen on the floor if there are visible signs of damage or if it has a leak 2 10 Do not use the appliance with damp hands or feet or when barefooted 2 11 Never use the power cord to lift up carry or unplug the appliance 2 12 Ensure that the electric cable does not get trapped or tangled 2 13 Check the condition of the electrical connection cable Damaged or tangled cables incre...

Page 3: ...way 3 3 Operating Instructions Step 1 Open the lid and fill the water reservoir with water Note Make sure the water level in the water reservoir is not over the Ice collecting tray Step 2 Connect to the power Step 3 Press ON OFF button to turn unit on The ice maker begins to work Note For the first three cycles the ice may be small and irregular in size Step 4 If indicator ADD WATER is red with DI...

Page 4: ...sconnecting the power cord and gently pushing the shovel to the rear of the cabinet and removing the ice chips then restarting 6 2 Please restart the ice maker by pressing OFF and then ON If the ice shovel does not push the ice into the ice collector after the formed ice drops from the evaporator finger while at the same time the M light is on check to see if the water tray is horizontal or balanc...

Page 5: ... large and with pieces sticking together 1 Ice of previous cycles left in the water tray 2 The evaporator is too low 1 Stop the unit right away restart the unit till the ice in water tray melt down 2 Shift the evaporator a little Conditions for Ice making Cycle are right but no ice is made 1 There is no refrigerant in the compressor 2 Compressor is broken down Fan motor is broken Call for service ...

Page 6: ... of lek 2 10 Moenie die toestel gebruik met klam hande of sonder skoene 2 11 Moenie die koord gebruik om die toestel te dra op te tel of van diemuurprop te ontkoppel nie 2 12 Maak seker die koord is nie verstrengel nie 2 13 Gaan altyd die koord se kondisie na want dit kan na n elektriese skok lei indien beskadig 2 14 Moenie die muurprop met nat hande hanteer nie 2 15 Die kabel moet ten volle ontwi...

Page 7: ...die eenheid n bietjie na vore verwyder dan die silikon prop en laat n paar druppels water uitloop Stap 5 As die wysliggie rooi is en YS VOL aandui met n DI DI geluid haal die ys uit met die grafie Let wel As die ysbak vol ys is verwyder die ys dadelik Moenie dat die ysbak oorvol word nie Stap 6 Druk die Aan Af knoppie om die masjien af te skakel 3 3 Na gebruik 3 3 1 Laat toe dat die toestel af koe...

Page 8: ...et dit deur die ver vaardiger n gemagtigde diensagent of n soortgelyke gekwalifiseerde persoon vervang word om gevaar te vermy Vul slegs met drinkwater Dit is normaal dat die kompressor en kondensor oppervlaktes om temperature tussen 700C en 900C bereik en omliggende areas kan baie warm word As gevolg van kitsbevriesing mag ysblokkies bewolk vertoon Dit is die lug wat in die water vasgevang is en ...

Page 9: ...le sit aanmekaar vas 1 Ys van vorige siklusse nog in die waterbak 2 Die verdamper is té laag 3 Waaier is af 1 Stop die eenheid dadelik Skakel weer aan tot die ys in die waterbak smelt 2 Beweeg die eenheid n bietjie Toestande vir ysmaak is reg maar geen ys word gemaak nie 1 Daar is nie koelmiddel in die kompressor nie 2 Die kompressor is stukkend Die waaiermotor is stukkend Maak n oproep vir diens ...

Page 10: ...te inmediatamente el aparato de la red eléctrica para evitar la posibilidad de una descarga eléctrica 2 9 No utilice el aparato si se ha caído al suelo si hay signos visibles de daños o si tiene una fuga 2 10 No utilice el aparato con las manos o los pies húmedos o con los pies descalzos 2 11 Nunca utilice el cable de alimentación para levan tar transportar o desenchufar el aparato 2 12 Asegúrese ...

Page 11: ...agua con agua Nota Asegúrese de que el nivel de agua en el depósito de agua no esté sobre la bandeja colectora de hielo Paso 2 Conéctese a la alimentación Paso 3 Pulse el botón ON OFF para encender la unidad El fabricante de hielo comienza a trabajar Nota Para los primeros tres ciclos el hielo puede ser pequeño e irregular en tamaño Paso 4 Si el indicador ADD WATER está rojo con ruido DI saque la ...

Page 12: ...o 6 2 Reinicie el fabricante de hielo presionando OFF y luego ON Si la pala de hielo no empuja el hielo al colector de hielo después de que el hielo formado salga del dedo del evaporador mientras que al mismo tiempo la luz M está encendida compruebe si la bandeja de agua está horizontal o equilibrada Si no entonces ajuste presionando ligeramente la pala de hielo con su dedo A continuación reinicie...

Page 13: ...do grande y con piezas pegadas 1 Hielo de los ciclos anteriores dejados en la bandeja de agua 2 El evaporador está muy bajo 1 Parar la unidad de inmediato reinícielahasta que el hielo en la bandeja de agua se derrita 2 Cambie un poco el evaporador Las condiciones para el ciclo de hacer hielo son correctas pero no se hace hielo 1 No hay refrigerante en el compresor 2 El compresor está averiado El m...

Page 14: ...du secteur pour éviter tout risque de choc électrique 2 9 N utilisez pas l appareil s il est tombé par terre s il ya des signes visibles d endommagement ou s il ya une fuite 2 10 N utilisez pas l appareil avec les mains ou les pieds humides ou lorsque vous êtes pieds nus 2 11 Ne jamais utiliser le cordon d alimentation pour soulever transporter ou débrancher l appareil 2 12 Assurez vous que le câb...

Page 15: ...ajouter de l eau et appuyez sur le bouton OFF puis sur le bouton ON pour redémarrer la machine à glaçons ICE FULL Cette lumière s allume avec un bruit DI DI lorsque la glace a atteint la capacité maximale de l armoire de stockage Appuyez sur le bouton ON OFF pour redémarrer la machine à glaçons après une partie de la glace a été enlevé 3 3 Mode d emploi Étape 1 Ouvrir le couvercle et remplir le ré...

Page 16: ... un cycle de fabrication de la glace de petites glaces peuvent se former et se loger dans la pelle automatique Si cela se produit les copeaux de glace peuvent être enlevés en déconnectant le cordon d alimentation et en poussant doucement la pelle à l arrière de l armoire et en retirant les copeaux de glace puis en redémarrant 6 2 Veuillez redémarrer la machine à glaçons en appuyant sur OFF puis su...

Page 17: ...en sion La glace faite est trop grande et avec des morceaux collés ensemble 1 Glace des cycles précé dents laissés dans le bac à eau 2 L évaporateur est trop bas 1 Arrêtez l appareil tout de suite redé marrez l unité jusqu à ce que la glace dans le bac à eau fondre 2 Déplacez un peu l évaporateur Conditions de fabrication de la glace Le cycle est juste mais aucune glace n est faite 1 Il n y a pas ...

Page 18: ... evitar a possibilidade de choque elétrico 2 9 Não use o aparelho se cair no chão se houver sinais visíveis de danos ou se tiver um vazamento 2 10 Não use o aparelho com mãos ou pés úmidos ou com os pés descalços 2 11 Nunca use o cabo de alimentação para levantar transportar ou desconectar o aparelho 2 12 Certifique se de que o cabo elétrico não fique preso ou emaranhado 2 13 Verifique a condição ...

Page 19: ...ESLIGADO depois o ON para reiniciar a máquina de fazer gelo ICE FULL esta luz irá aparecer com um ruído DI DI quando o gelo atingir a capacidade máxima do armário de armazenamento Pressione o botão ON OFF para reiniciar o máquina de fazer gelo depois que um pouco do gelo foi retirado 3 3 Instruções de operação Passo 1 Descreva a tampa e encha o reservatório de água com água Nota Certifique se de q...

Page 20: ...ligado durante um ciclo de fabricação de gelo pequenos pedaços de gelo podem formar e pousar na pá automática fazendo com que ele atolasse Se isso ocorrer as aparas de gelo podem ser removidas desconectando o cabo de alimentação e empurrando suavemente a pá até a parte traseira do armário e removendo as pastilhas de gelo e reiniciando 6 2 Reinicie a máquina de fazer gelo pressionando OFF e depois ...

Page 21: ...ito grande e com pedaços de pedaços juntos Gelo dos ciclos an teriores deixados na bandeja de água O evaporador é muito baixo Pare a unidade imediatamente reini cie a unidade até o gelo na bandeja de água derreter Mude um pouco o evaporador Condições para fazer gelo O ciclo está certo mas ne nhum gelo é feito Não há refrigerante no compressor Compressor é quebrado O motor do ventilador está quebra...

Page 22: ...parts and packaging Missing parts will render the guarantee void 3 Upon receipt of your appliance check it for any trans port damage to ensure it is safe for use Return it to the store as soon as possible for exchange if damaged The guarantee is void if products are damaged after use so please do not use the damaged product 4 Your product is designed for normal domestic house hold use Failure to r...

Page 23: ...ipt has been uploaded correctly Creative Housewares cannot be held responsible for faxes or files not received 6 For assistance with registration please email marketing creativehousewares co za NB Your 1 year extended warranty is only valid if your prod uct is registered online within the first year after purchasing your Taurus product Failure to register your product on line within the first year...

Page 24: ...s sal die waarborg nietig maak 3 Met ontvangs van u toestel gaan dit na vir enige vervoer skade om te verseker dat dit veilig is vir gebruik Stuur dit so gou as moontlik terug na die winkel om die beska digde toestel te vervang Die waarborg is nietig indien die beskadigde produk gebruik word na die tyd so moet asseblief nie die beskadigde produk gebruik nie 4 U produk is ontwerp vir normale huisho...

Page 25: ...itansie korrek op gelaai is Creative Housewares kan nie verantwoordelik gehou word vir fakse of lêers nie ontvang nie 6 Vir hulp met registrasie e pos asseblief marketing creative housewares co za NB U 1 jaar verlengde waarborg is slegs geldig indien u produk aanlyn geregistreer is binne die eerste jaar na die aankoop van u Taurus produk Indien u produk nie aanlyn geregistreer word binne die eerst...

Page 26: ...ndermere Durban South Africa 4001 Tell 27 31 303 3465 Fax 27 31 303 8259 Johannesburg Unit 25 26 San Croy Office Park Die Agora Road Croydon 1619 Tell 27 11 392 5652 Fax 27 11 392 1694 997150_IM indd 26 2018 01 15 11 14 04 AM ...

Reviews: