Probleem
Moontlike oorsaak
Voorgestelde oplossings
Die kompressor werk
adnormaal met ‘n
gons geluid.
Die netspanning is laer as
wat aanbeveel word.
Stop die ysmaker en moenie dit weer
aansit totdat die netspanning weer
normaal is nie.
Die watertekort liggie
is aan
1.Daar is geen water in die
tenk nie.
2.Die pomp is vol lug.
Druk die stop knoppie, vul met water,en
druk die Aan knoppie om weer te begin.
Sodra die water die opvul lyn bereik, sal
die ysmaker outomaties aanskakel.
Die wysliggies is nie
aan nie.
Geblaasde smeltdraad/die
krag is af.
Vervang die smeltdraad/sit die krag
aan.
Die ys word té groot
gemaak en hulle sit
aanmekaar vas.
1. Ys van vorige siklusse nog
in die waterbak.
2. Die verdamper is té laag.
3. Waaier is af.
1.Stop die eenheid dadelik.Skakel weer
aan tot die ys in die waterbak smelt.
2. Beweeg die eenheid ‘n bietjie
Toestande vir ysmaak
is reg, maar geen ys
word gemaak nie.
1.Daar is nie koelmiddel in
die kompressor nie.
2. Die kompressor is
stukkend.Die waaiermotor is
stukkend.
Maak ‘n oproep vir diens.
Die liggies vir ys vol
en defekte kom albei
gelyk aan.
Die waterbak is geblok met
‘n ysblokkie.
Haal die ysblokkie onder die ysgrafie
uit en trek die prop uit, sit weer terug
en druk die Aan/Af knoppie.Twee
minute later sal die masjien outomaties
aanskakel.
Dit loop aanhoudend
maar die water is
warmer as normale
water.
Die magnetise klep is
stukkend.
Vervang die magnetiese klep.
997150_IM.indd 9
2018/01/15 11:14:02 AM