background image

Application examples

Beating of egg-white

3 egg-whites in the 

BOWL with the

Balloon whisk at speed 

5. Kb 6-8 min

  

Beating of cream

300g cream with the 

Balloon whisk in the 

BOWL at speed 5

Kb 6-8 min

Kneading of dough

600g flour

15g salt

28g butter

28gsugarapp.330g 

water(Temperature

40+/-2˚C).

Kb eight minutes at 

speed 1

AFRIKAANS HANDLEIDING

Geagte kliënt,

Baie dankie vir u keuse om  'n Taurus handelsmerk 

produk te koop.

Danksy die tegnologie, ontwerp en werking 

en die feit dat dit voldoen aan die strengste 

gehalte standaarde, is u verseker van ‘n volle 

bevredigende gebruik en lang produklewe.

Belangrike voorsorgmaatreëls:

Wanneer elektriese toestelle gebruik word, moet 

basiese veiligheidsmaatreëls altyd gevolg word. 

Lees asseblief die volgende veiligheidsinstruksies 

in die handleiding noukeurig deur en hou dit vir 

toekomstige verwysing.

Voor die eerste gebruik:

•  Maak al die dele van die menger wat in kontak 

met kos gaan kom  skoon.

•  Haal al die verpakking van die kragkoord af 

voordat jy dit gebruik.

    

Belangrike veiligheidsmaatreël:

Wanneer die elektiese toestel gebruik word, moet 

basiese voorsorgmaatreëls altyd     gevolg word, 

insluitende die volgende: 

1.  Lees al die instruksies.

2.  Om teen die risiko van ‘n elektriese skok te waak, 

moenie die toestel se koord of prop in water of 

enige ander ander vloeistof dompel nie. 

3.  Toesig is nodig wanneer die toestel naby of deur 

kinders gebruik word.

4.  Ontkoppel die toestel wanneer dit nie in gebruik 

is nie, met die verandering van bybehore en voor 

dit gewas word.

5.  Verrmy kontak met enige bewegende dele.

6.  Indien die kragkoord beskadig is, moet dit 

vervang word deur die vervaardiger of sy diensa-

gent of ‘n soortgelyke  gekwalifiseerde persoon 

om ‘n ongeluk te vermy.

7.  Moenie toebehore gebruik wat nie deur die 

vervaardiger verkoop of verskaf is nie, want dit 

kan ‘n brand, elektriese skok of besering veroor-

saak.

8.  Moet nie die toestel buitekant gebruik nie.

9.  Moenie toelaat dat die koord oor die rand van die 

tafel of toonbank hang nie.

10.  Hou die hande en gereedskap weg van beweg-

ende lemme tydens die verwerking van voedsel  

om die risiko te verminder van ernstige beserings 

aan ‘n persoon of persone asook skade aan die 

kosmenger.

11.  Om die risiko van besering te verminder, moet 

nooit die snylemme op die basis van die masjien 

sit nie.

12.  Skakel die masjien af voor die vervanging van 

bybehore.

13. Gebruik die produk en die bybehore slegs soos 

genoem in die handleiding.

14.  Skakel die toestel af voor die verandering van 

bykomstighede en wees versigtig met die beweg-

ende dele.

15.  Hierdie toestel is nie bedoel vir gebruik deur 

persone(insluitende kinders) met ‘n verminderde 

fisiese, sensoriese, of ‘n gebrek aan ervaring of 

kennis, tensy hulle deeglike onderrig gegee is 

onder toesig van ‘n verantwoordelike persoon 

nie. 

16. Kinders moet te alle tye onder toesig wees om te 

verseker dat hulle nie met die toestel speel nie.

Skakelaar

OFF:Stop

Stelling 1 – 5 werkingspoed

Stelling 1: Minimum spoed – stadig

Stelling 5:  Maksimum  spoed – vinnig

P: Polsfunksie

Spoedstelling

Vooraf bepaalde 
looptyd

1

8min

2

8min

3

8min

4

8min

5

8min

Summary of Contents for CUINA MESTRE

Page 1: ...Model 913600 600W complies with INTERNATIONAL IEC60335 SAFETY SPECIFICATIONS PLEASE READ ALL INSTRUCTIONS BEFORE USE CUINA MESTRE ENGLISH AFRIKAANS...

Page 2: ...ol panel 27 Blender base 28 Blender blades 29 Glass jug 30 Lid 31 Filler cap Parts list 1 Snyskroefring 2 Snydisket 3 Snydisket 4 Snydisket 5 Lemme 6 Toevoerskag 7 Kosdrukker 8 Laaibak 9 Vleisnyhouer...

Page 3: ...similarly qualified person in order to avoid a hazard 7 The use of attachments not recommended or sold by the manufacturer may cause fire electri cal shock or injury 8 Do not use outdoors 9 Do not let...

Page 4: ...appliance is in operation keep fingers clear of the mixing bowl Do not change tools until the appliance is at a standstill and has been unplugged When switching off the drive continues running briefl...

Page 5: ...ister clockwise Following their se quence shown in the picture assemble the worm shaft Conductor and meatball canister into the Cutting meat canister then assemble the cutting screw bar into the Cutti...

Page 6: ...ow to use the blender attachment Open the safety cover Do not use other func tions when using the blender Put the glass jar with food loaded and covered by lid on the machine properly Plug in machine...

Page 7: ...in gebruik is nie met die verandering van bybehore en voor dit gewas word 5 Verrmy kontak met enige bewegende dele 6 Indien die kragkoord beskadig is moet dit vervang word deur die vervaardiger of sy...

Page 8: ...een funksie op n keer gebruik nie Gebruik slegs die toestel met die bybehore instru mente aangeheg volgens die onderstaande tabel en soos die werking daar aangedui word Hou altyd die bak in die toeste...

Page 9: ...asie toon Koppel jou toestel aan die krag en draai dit na die vereiste spoed 6 Nadat die kos ger eed is stel die beheer paneel na die OFF stelling Draai die knop kloksgewys en stel die arm op soos die...

Page 10: ...en ontkoppel die krag Verwy der die kosstoter en die laaibak Druk die uitskietknop pie verwyder die vleis snyhouer kloksgewys van die arm Versamel die voordek king deur afwaarts te druk Moenie ander...

Page 11: ...Klop van eierwit 3 eierwitte in die BAK met die ballon daarop en klits op spoed 5 K 6 8 minute Klop room 300g room met die bal lon klits in die BAK op spoed 5 K 6 8 minute Knie deeg 600g meel 15g sout...

Page 12: ...ith all accessories parts and packaging Missing parts will render the guarantee void 3 Upon receipt of your appliance check it for any trans port damage to ensure it is safe for use Return it to the s...

Page 13: ...check that your receipt has been uploaded correctly Creative Housewares cannot be held responsible for faxes or files not received 6 For assistance with registration please email marketing creativeho...

Page 14: ...Toebehore wat weg is sal die waarborg nietig maak 3 Met ontvangs van u toestel gaan dit na vir enige vervoer skade om te verseker dat dit veilig is vir gebruik Stuur dit so gou as moontlik terug na d...

Page 15: ...u moet seker maak dat u kwitansie korrek op gelaai is Creative Housewares kan nie verantwoordelik gehou word vir fakse of l ers nie ontvang nie 6 Vir hulp met registrasie e pos asseblief marketing cre...

Page 16: ......

Reviews: