background image

NEEM KENNIS

Dit sal dalk nodig wees om die kontrolle knop 

langer in te hou as die verwarmer vir die eerste keer 
gebruik word om toe te laat vir die gas om te vloei
•Wanneer die verwarmer aan is op 1 – laag, draai 
na 2-medium of 3- hoog om die ander panele aan 
te sit..
•Panele 2 and 3 sal langer vat om aan te steek wan-
neer eerste maal gebruik.  Dit is normal.
• Om verwarmer af te skakel draai kntrole knop na 
as posisie en maak die gas silinder klep te volle toe 
(kloksgewys).  Die verwarmer sal net af gaan as die 
gas silinder toegemaak word.

•VERANDER DIE SILINDER:

Maak die silinder klep heeltemal toe (kloksgewys) en 
laat die verwarmer toe om af te koel voor die silinder 
vervang word. Die silinder mag glad nie vervang 
word as die verwarmer aan is nie.
• Die verwarmer het verskeie ingeboude veiligheids 
toestelle wat sal afskakel as die verwarmer in 
onveilige toestande gebruik word.
1. As die vlam nie aankom na `n tyd sal die ver-
warmer afskakel.
2. Die tweede toestel sal afgaan as die verwarmer 
omval, in die geval sit die verwarmer regop en gaan 
na vir enige skade en wag dan 5 – 10 min voor die 
verwarmer weer aangeskekel word.  Die veiligheids 
toestel aktiveer ook as daar teen die verwarmer 
gestamp word.

BELANGRIK: `N GESKIKTE 9KG SILINDER MOET 
VIR DIE VERWARMER GEKOOP WORD. 

Die silinder 

sal suiwering van lug verwag wanneer dit die 
eerste keer gebruik word om korrekte gebruik van 
verwarmer te verseker. Jou silinder moet na gegaan 
word elke keer as die silider hervul word

3.2.3. Gebruik van eletriese verwarmer

BELANGRIK: Die gas en elektriese verwarmer 

kan nie saam gebruik 

3.2.3.1. Koppel die toestel aan die hoof krag prop.
3.2.3.2.  Skakel die verwarmer aan  deur dei gewen-
ste hitte stelling te gebruik. Deur die eerste skakelaar 
te druk sal die eerste kwarts buis aanskakel en deur 
die tweede skakelaar te druk sal die oorblywends 
twee kwarts buise aanskakel

4. Skoonmaak en sorg 

4.1. Ontkoppel van krag prop voor enige skoonmaak 
begin
4.2. Voor skoonmaak begin maak sekr die gas 
toevoer is heeltemal af.
4.3. Laat die verwarmer heeltemal afkoel voor 
skoonmaak begin
4.4. Die verwarmer moet gereeld ondersoek word vir 
gas lekke
4.5. Maak die buitekan van die toestel skoon met a 
klm doek en `n paar druppels skoonmaakmiddel en 
maak deeglik droog
VERSIGTIG! Die toestel mag glad nie in water of 
enige vloeistof gedompel word nie.
4.6. Moenie skuur produkte of suur gebruik op die 
toestel of bleikmiddels om skoon te maak nie

5. Anomolies en herstel

5.1. Neem die toestel na `n gemagtigde tegmniese 
sentrum as toestel beskadig is of probleme ontstaan
5.2. As koneksie na die muurprop beskadig is moet 
die toestel vervang word volgens waarborg

For the other two quartz tubes

For top quartz tube

Gas beheer knop

Laag

Medium

Hoog

Ontsteker

Vir die ander twee kwarts buise
Vir die boonste kwarts buis

Summary of Contents for HIBRIDO 947183

Page 1: ...Model 947183 1200W 1 5 4 2KW complies with INTERNATIONAL IEC60335 SAFETY SPECIFICATIONS PLEASE READ ALL INSTRUCTIONS BEFORE USE HIBRIDO ENGLISH AFRIKAANS...

Page 2: ...it immediately if the becomes wet or damp when it is running 2 1 7 Keep children and bystanders away when using this appliance 2 1 8 Do not place flammable material near the appliance 2 1 9 Do not us...

Page 3: ...y unroll the appliance s power cable before each use 2 3 2 Do not use the appliance if the parts or acces sories are not properly fitted 2 3 4 Do not turn the appliance over while it is in use or conn...

Page 4: ...e s protective film if applicable 3 1 2 Unwind the power cord 3 2 Use and care 3 2 1 Assembly 1 For your safety please follow the assembly instructions step by step as provided below TOP PANEL LEFT SI...

Page 5: ......

Page 6: ...ated area Contact your dealer or gas supplier for assistance DO NOT USE THE HEATER IF A LEAK IS FOUND DO NOT USE A NAKED FLAME FOR LEAK TESTING DO NOT OPERATE ANY ELECTRICAL EQUIPMENT IN THE PRESENCE...

Page 7: ...his heater The cylinder will require purging of air the first time it is filled to ensure correct operation of the heater This should be carried out by the gas filling station Your cylinder should be...

Page 8: ...to explain the operational details of the appliance together with the safety instructions You will be asked to sign acceptance of the installation and be provided with a completion certificate You sh...

Page 9: ...as per the guidelines in this manual before lighting A slight gas smell may be detected this is normal please refer to Manual NB NEVER leave the heater unattended or burning through the night while yo...

Page 10: ...Troubleshoot Guide...

Page 11: ...wat nie gevaarlik is en vlambaar is op te suig 2 1 8 Die verbindings mag nie naby die gesig kom nie Die mondstuk mag nie na persone of diere gerig word nie 2 1 9 Hou kinders en omstanders weg wanneer...

Page 12: ...ykomstighede nie behoorlik pas 2 3 3 Die Toestel moet nooit gedraai word terwyl dit in werking is of in die muurprop gekoppel is 2 3 4 Ontkoppel die toestel van die hooftoevoer as dit nie in gebruik i...

Page 13: ...ord heeltemal 3 2 Gebruik en sorg 3 2 1 Aan mekaar te heg 1 Vir jou veiligheid volg die instruksies stap vir stap soos onder aangedui TOP PANEL LEFT SIDE PANEL RIGHT SIDE PANEL BOTTOM PANEL BACK PANEL...

Page 14: ...Slot Konvekse posisie 2 Draai die linker en regter kant panele uit teen n 10 grade wydte en sit die onderste panel in 3 Sit die linkr en regter kant panele in die onderste gleuwe en lyn behoorlik 4 Ly...

Page 15: ...mag dalk die gas bottle effens moet draai om dit te laat pas Maak seker die pyp buig nie 3 2 2 Gebruik van gas verwarmer BELANGRIK Die elektriese en gas verwarmer kan nie saam gebruik word nie Die Ver...

Page 16: ...g van lug verwag wanneer dit die eerste keer gebruik word om korrekte gebruik van verwarmer te verseker Jou silinder moet na gegaan word elke keer as die silider hervul word 3 2 3 Gebruik van eletries...

Page 17: ...en volle tevrede is met al die instruksies en veiligheids instruksies Bewaar jou faktuur as daar n waarborg eis is BELANGRIKE INLIGTING VIR INSTALLEERDER Die toestel mag net deur n geregistrerde gas i...

Page 18: ...per the guidelines in this manual before lighting A slight gas smell may be detected this is normal please refer to Manual NB NEVER leave the heater unattended or burning through the night while you s...

Page 19: ...e vlak want die oorval skakelaar sal die verwarmer afskakel Maak seker die verwarmer is in n goed geventileerde area Gaan die kondisie van die silinder na en kyk of daar genoeg gas in is Verwarmer wil...

Page 20: ...ith all accessories parts and packaging Missing parts will render the guarantee void 3 Upon receipt of your appliance check it for any trans port damage to ensure it is safe for use Return it to the s...

Page 21: ...check that your receipt has been uploaded correctly Creative Housewares cannot be held responsible for faxes or files not received 6 For assistance with registration please email marketing creativeho...

Page 22: ...Toebehore wat weg is sal die waarborg nietig maak 3 Met ontvangs van u toestel gaan dit na vir enige vervoer skade om te verseker dat dit veilig is vir gebruik Stuur dit so gou as moontlik terug na d...

Page 23: ...u moet seker maak dat u kwitansie korrek op gelaai is Creative Housewares kan nie verantwoordelik gehou word vir fakse of l ers nie ontvang nie 6 Vir hulp met registrasie e pos asseblief marketing cre...

Page 24: ...an 35 Adrain Road Windermere Durban South Africa 4001 Tell 27 31 303 3465 Fax 27 31 303 8259 Johannesburg Unit 25 26 San Croy Office Park Die Agora Road Croydon 1619 Tell 27 11 392 5652 Fax 27 11 392...

Reviews: