background image

f

e

Samesteling van produk:

1.  Plaas die lem in die pen van die glasbak en 

plaas die glasbak op die glyvasterubber mat.

2.  Heg die verseëlingsring aan die glasbakdeksel.

3.  Plaas die glasbakdeksel en sluitring op die glas-

bak.

4.  Plaas die motoreenheid op die bakdeksel en 

koppel aan die kragdraad sluitring in die muur.

5.  Druk op die skakelaar om die toestel te gebruik.

WAARSKUWING

Lees asseblief al die gebruiksinstruksies noukeurig 

deur voor die gebruik van die toestel.

1.  Die lemme is baie skerp, hanteer versigtig.

2.  Voordat u die toestel  in die muurprop sit, kyk of 

die spanning van die kragtoevoer ooreenstem 

met die graderings etiket van die toestel.

3.  Ontkoppel altyd die toestel voor u die toestel aan-

mekaarsit, uitmekaar haal, skoon maak of bere.

4.  Kinders moet onder toesig gehou word om te 

verseker dat hulle nie met die toestel speel nie.

5.  Moet nie toelaat dat die krag-eenheid, tou of prop 

nat word nie.

6.  Moenie die motorbehuising of kragkoord in water 

of enige ander vloeistof sit nie.

7.  Moet nooit 'n beskadigde toestel gebruik nie. As 

die toestel beskadig is, neem dit asseblief na 'n 

goedgekeurde dienssentrum vir herstel.

8.  Moet nie die kragkoord oor die rand van 'n tafel of 

oor warm oppervlaktes laat hang nie.

9.  Verwyder die lem voor u die glasbak leegmaak.

10. Moenie die toestel inprop totdat dit ten volle aan-

mekaar gesit is nie en ontkoppel dit altyd voordat 

u die toestel skoonmaak die lem enigsins hanteer.

11. Die toestel is gebou vir normale huishoudelike 

hoeveelhede. Die toestel is nie bedoel vir profes-

sionele of industriële gebruik nie.

12. Indien die kragdraad beskadig is, moet dit vervang 

word deur die vervaardiger of sy diensagent of 'n 

soortgelyke gekwalifiseerde persoon om gevaar 

te vermy.

13. Skakel die toestel af  voor die verandering van 

bykomstighede of aanraking van dele wat be-

weeg wanneer dit in gebruik is.

14. Die toestel is nie vir die gebruik van kinders of per-

sone met beperkte fisiese, sensoriese of geeste-

like vermoëns, of 'n gebrek aan ervaring en ken-

nis, tensy hulle geleer is of onder toesig is van 'n 

persoon is wat verantwoordelik is vir hul veiligheid.

15. Moet nooit bykomstighede gebruik wat nie saam 

met die toestel nie verskaf is nie.

BELANGRIK

1.  Moenie die toestel voortdurend laat loop vir langer 

as 30 sekondes nie. Laat die toestel afkoel vir 2 

minute tussen elke 30 sekondes van gebruik. Laat 

die toestel afkoel tot kamer temperatuur voordat 

dit weer gebruik word.

2.  Moet nooit die kerfmes gebruik as die bak slegs 

met vloeistof gevul is nie.

3.  Moenie die toestel gebruik om harde voedsel 

te kap nie, soos koffiebone, ysblokkies, Neut-

muskaat, speserye of sjokolade nie.

HOE OM DIE KERFMES TE GEBRUIK

1. Verwyder alle verpakking versigtig van die eenheid 

en neem die plastiek van die lem af,  onthou dieuit-

erste versigtige hantering wanneer u met  die lem 

werk want dit is baie skerp.

2. Let op: Die lem is baie skerp! Hanteer altyd die lem 

aan die plastiekdeel.

3. Sit die eenheid aanmekaar soos per die diagram 

aan die begin van hierdie handleiding.

4. Voeg die bestanddele by die glasbak sodra die lem 

vas is. Sit die glasdeksel op.

5. Plaas die motorbehuising aan die bokant van die 

toestel.

6. Skakel die toestel aan by die kragprop. Druk af op 

die skakelaar vir kort tye om 'n polsende aksie te 

produseer, dit sal verhoed dat die bestanddele oor-

verwerk word.

7. Na gebruik, skakel die toestel by die muur af en 

ontkoppel die kabel , slegs dan kan die motor een-

heid en deksel verwyder word. 

8. Verwyder die lem baie versigtig.

9. Verwyder die verwerkte bestanddele van die glas-

bak.

Melkskuim

1.  Plaas room in die kapbak.

2.  Sit die room klitser aanhegting in die middel pen 

van die glasbak.

3.  Sit die deksel op die glasbak.

4.  Plaas die motoreenheid op die deksel.

5.  Koppel die toestel aan die muurprop; druk af op 

die skakelaar deksel vir 30 sekondes of totdat die 

room op die gewenste dikte is.

Summary of Contents for PICAR 400

Page 1: ...Model 913400 400W complies with INTERNATIONAL IEC60335 SAFETY SPECIFICATIONS PLEASE READ ALL INSTRUCTIONS BEFORE USE PICAR 400 ENGLISH AFRIKAANS ...

Page 2: ...r housing or power cord in water or any other liquid 7 Never use a damaged appliance If the appli ance has been damaged please take it to an approved service centre for repair 8 Do not let the power cord hang over the edge of a table or worktop or over hot surfaces 9 Remove the blade attachment before emptying the bowl 10 Do not plug the appliance into the power sup ply until it is fully assembled...

Page 3: ...t the cream whipping attachment into the centre pin of the chopping bowl 3 Put the cover on the chopping bowl 4 Insert the motor unit onto the cover 5 Plug in press down on the switch cover for 30 seconds or until the cream is at the desired con sistency Cleaning 1 Always switch off and unplug the unit from the power outlet before cleaning 2 Clean the motor part with a damp cloth only Do not immer...

Page 4: ...eeg wanneer dit in gebruik is 14 Die toestel is nie vir die gebruik van kinders of per sone met beperkte fisiese sensoriese of geeste like vermoëns of n gebrek aan ervaring en ken nis tensy hulle geleer is of onder toesig is van n persoon is wat verantwoordelik is vir hul veiligheid 15 Moet nooit bykomstighede gebruik wat nie saam met die toestel nie verskaf is nie BELANGRIK 1 Moenie die toestel v...

Page 5: ...ord 4 Wanneer voedsel wat kleur afskei verwerk word mag die plastiekdele van die toestel verkleur vee hierdie dele met groente olie voordat hulle in die skottelgoedwasser geplaas word 5 Hanteer die lemme versigtig want hulle is baie skerp Kos Maksimum Werkings Voorbereiding vleis 200g 15sek 1 2cm kruie 50g 8sek neute en amandels 150g 15sek kaas 100g 10sek 1 5 cm brood 75g 8sek 2 cm uie 150g 8sek h...

Page 6: ...with all accessories parts and packaging Missing parts will render the guarantee void 3 Upon receipt of your appliance check it for any trans port damage to ensure it is safe for use Return it to the store as soon as possible for exchange if damaged The guarantee is void if products are damaged after use so please do not use the damaged product 4 Your product is designed for normal domestic house ...

Page 7: ...t check that your receipt has been uploaded correctly Creative Housewares cannot be held responsible for faxes or files not received 6 For assistance with registration please email marketing creativehousewares co za NB Your 1 year extended warranty is only valid if your prod uct is registered online within the first year after purchasing your Taurus product Failure to register your product on line...

Page 8: ...g Toebehore wat weg is sal die waarborg nietig maak 3 Met ontvangs van u toestel gaan dit na vir enige vervoer skade om te verseker dat dit veilig is vir gebruik Stuur dit so gou as moontlik terug na die winkel om die beska digde toestel te vervang Die waarborg is nietig indien die beskadigde produk gebruik word na die tyd so moet asseblief nie die beskadigde produk gebruik nie 4 U produk is ontwe...

Page 9: ...oet seker maak dat u kwitansie korrek op gelaai is Creative Housewares kan nie verantwoordelik gehou word vir fakse of lêers nie ontvang nie 6 Vir hulp met registrasie e pos asseblief marketing creative housewares co za NB U 1 jaar verlengde waarborg is slegs geldig indien u produk aanlyn geregistreer is binne die eerste jaar na die aankoop van u Taurus produk Indien u produk nie aanlyn geregistre...

Page 10: ......

Reviews: