background image

5.4.  Die temperatuur beheer moet altyd in die “OFF” 

posisie wees en nie in die sok wees as dit 

skoongemaak word nie.

5.5.  Die eenheid moet heeltemal afgekoel wees voordat dit 

skoongemaak word.

5.6.  Was die deksels met warm seepwater  met ‘n spons 

of vadoek. Spoel af en droog goed af om seepreste te 

verwyder.

5.7.  Die groot pan en buffetborde is veilig in die 

skottelgoedwasser.

5.8.  Vee die verwarmingbord af met ‘n klam doek en 

droog dit deeglik af.

5.9.  Moenie bleikmiddels of ander skerp middels gebruik 

nie omdat dit die afwerking van die toestel kan 

beskadig.

5.10. Om hardnekkige kolle en merke te verwyder, vee die 

oppervlaktes met ‘n effens seperige doek af of met ‘n 

sagte skoonmaker. Droog dit goed af met sagte, droë 

skoon doek.

6.  DIE STORING VAN DIE TOESTEL

6.1.  Trek die eenheid se prop uit die muursok en maak al 

die dele skoon soos bo aangedui. Maak seker dat al 

die dele droog is voor dit gestoor word.

6.2.  Stoor die toestel in sy boks of in ‘n skoon, droë plek.

6.3.  Moet nooit die toestel stoor terwyl dit nog vuil of nat 

is nie.

6.4.  Moet ook nie die kragkoord om die toestel draai nie.

7.  DIENS VAN DIE TOESTEL

7.1.  Daar is geen onderdele in hierdie toestel wat deur 

die gebruiker gediens kan word nie. Raadpleeg die 

kleinhandelaar vir moontlike herstel of vervanging.

7.2.   As die kragkoord beskadig is, moet dit deur die 

vervaariger of gemagtigde diensagent vervang 

word,ten einde gevare te vermy. Diens buite die 

waarborg tydperk is nog beskikbaar, maar dit moet 

egter betaal word.

Summary of Contents for Servidor 980300

Page 1: ...Model 980300 450W complies with INTERNATIONAL IEC60335 SAFETY SPECIFICATIONS PLEASE READ ALL INSTRUCTIONS BEFORE USE SERVIDOR BUFFET SERVER ENGLISH AFRIKAANS stainless steel ...

Page 2: ...H CAUTION HOT SURFACE 1 2 3 5 4 5 6 7 8 Parts list and discription 1 Buffet server lids 2 Small buffet server trays 3 Large buffet server tray 4 Warming tray 5 Handles 6 Temperature control knob 7 Power indicator light 8 Heating indicator light ...

Page 3: ...surfaces to avoid severe burns 18 When not in use turn the temperature setting to the OFF position and unplug from the outlet 19 To avoid accidental burning from the contents of the buffet trays or large pan it is recommended that food and or liquids only be filled to 2 3 of the buffet tray or large pan capacity 20 Never carry or move the warming tray with the buffet trays on top Each individual b...

Page 4: ...ual 3 3 Set the temperature control to Medium NOTE It is important to remember when using the buffet trays inside of the large pan the temperature control setting must be on Medium in order to reach the minimum temperature of 140º 3 4 The Buffet Server can keep food warm for a longer period of time if the lids are used It is not recommended to exceed 4 hours or food may begin to dry out 3 5 Once y...

Page 5: ... damaging to the finish 5 10 To remove stubborn spots marks wipe the surfaces with a cloth slightly dampened in soapy water or mild non abrasive cleaner Dry with a clean dry and soft cloth 6 STORING THE APPLIANCE 6 1 Unplug the unit from the wall outlet and clean all the parts as instructed above Ensure that all parts are dry before storing 6 2 Store the appliance in its box or in a clean dry plac...

Page 6: ...IGH CAUTION HOT SURFACE 1 2 3 5 4 5 6 7 8 Onderdelelys en beskrywings 1 Buffet bedienerdeksels 2 Klein buffetdienerborde 3 Groot buffetdienerborde 4 Verwarmingsbord 5 Handvatsels 6 Temperatuur beheerknop 7 Kragwyserknop 8 Verwarming wyserlig ...

Page 7: ...sisie en trek die prop uit die muursok 19 Om brandwonde te vermy van die inhoud van die buffetborde of groot pan word aanbeveel dat voedsel en of vloeistowwe slegs tot 2 3 gevul word van die groot pan of die buffetborde 20 Moet nooit die verwarmingsbord of die buffetborde bo op die die toestel dra of beweeg nie Elke pan of bord moet apart gedra word om brandwonde van warm voedsel of vloeistof te v...

Page 8: ...tdroog 2 5 Sodra die verwarmingsbord klaar gebruik is draai die Beheerknop weer na die OFF posisie en trek dit uit die sok 2 6 Laat die toestel heeltemal afkoel voor dit skoongemaak word en gestoor word 3 Temperatuur stellings 3 1 Alle kossoorte het verskillende digthede en mag n laer of hoër temperatuur stelling vereis om die kos warm te hou Byvoorbeeld n hoër temperatuur stelling sal nodig wees ...

Page 9: ...seperige doek af of met n sagte skoonmaker Droog dit goed af met sagte droë skoon doek 6 DIE STORING VAN DIE TOESTEL 6 1 Trek die eenheid se prop uit die muursok en maak al die dele skoon soos bo aangedui Maak seker dat al die dele droog is voor dit gestoor word 6 2 Stoor die toestel in sy boks of in n skoon droë plek 6 3 Moet nooit die toestel stoor terwyl dit nog vuil of nat is nie 6 4 Moet ook ...

Page 10: ...with all accessories parts and packaging Missing parts will render the guarantee void 3 Upon receipt of your appliance check it for any trans port damage to ensure it is safe for use Return it to the store as soon as possible for exchange if damaged The guarantee is void if products are damaged after use so please do not use the damaged product 4 Your product is designed for normal domestic house ...

Page 11: ...check that your receipt has been uploaded correctly Creative Housewares cannot be held responsible for faxes or files not received 6 For assistance with registration please email marketing creativehousewares co za NB Your 1 year extended warranty is only valid if your prod uct is registered online within the first year after purchasing your Taurus product Failure to register your product on line w...

Page 12: ...g Toebehore wat weg is sal die waarborg nietig maak 3 Met ontvangs van u toestel gaan dit na vir enige vervoer skade om te verseker dat dit veilig is vir gebruik Stuur dit so gou as moontlik terug na die winkel om die beska digde toestel te vervang Die waarborg is nietig indien die beskadigde produk gebruik word na die tyd so moet asseblief nie die beskadigde produk gebruik nie 4 U produk is ontwe...

Page 13: ... moet seker maak dat u kwitansie korrek op gelaai is Creative Housewares kan nie verantwoordelik gehou word vir fakse of lêers nie ontvang nie 6 Vir hulp met registrasie e pos asseblief marketing creative housewares co za NB U 1 jaar verlengde waarborg is slegs geldig indien u produk aanlyn geregistreer is binne die eerste jaar na die aankoop van u Taurus produk Indien u produk nie aanlyn geregist...

Page 14: ......

Reviews: